mdb-logo-afr

Wil jy graag leer hoe om jou eie Web Onwerp Besigheid te begin?

website-designer
Druk hier ...

Wat ons aanbied:

lazy-student-1

Praktiese Kurses

Die My Droom Biz kurses is ‘n praktiese stap-vir-stap program wat tieners, studente en volwasse persone instaat sal stel om ‘n besigheid te kan begin.

study

Kurses Sertifikaat

Die kurses bestaan uit 10 verskillende vlakke en elke vlak het 10 stappe. Studente sal vir elke vlak wat behaal word n Vlak Sertifikaat ontvang.

working-on-laptop

Oplyn Audio en Video

Die kurses is in gewone pdf dokumente, audio en video opnames wat jou sal leer hoe om te begin.

teaching

Geakkrediteerde Opleiers

Die kurses is opgestel deur Deon van der Schyf wat oor die 20 jaar se ondervinding het in entrepreneurskap en wat voorheen by die Tshwane Sakekamer in beheer was van nuwe entrepreneurskap ontwikkeling. Oor die jare het Deon verskeie studente en volwasse persone gehelp om besighede te kon begin en het in 2020 die program by ‘n bekende kollege aangebied en die kurses opgtestel vir tieners, studente en volwasse persone

Word deel van ons aanlyn kampus!

Die Kampusplein is waar alles gebeur. Ontmoet nuwe vriende en studente uit jou studierigting en neem deel aan 'n verskeidenheid weeklikse gemeenskapsprogramme..

Oor MDB Akademie

Die My Droom Biz Akademie is 'n aanlyn entrepeneurs skool wat studente stap-vir-stap leer hoe om 'n nuwe besigheid te beplan, die infrastruktuur op te stel, produkte en dienste te skep, 'n bemarkings- en promosiestrategie te vestig, 'n verkoopsplan te ontwikkel en jou te help om jou besigheid meer suksesvol te bestuur.

Weeklikse Nuus

grafiese-ontwerp-pic1
24 November 2025

Registrasies open vir Grafiese Ontwerp studente!

Lees artikel ...
MyVerkoopsBiz-pic1
30 November 2025

Gratis Verkoopseminaar – 30 November 2025 – Pretoria Arcadia

Lees artikel ...
my-vermaaklikheids-biz-pic1
7 January 2026

Kampus open op die 7de January 2026 en klasse begin op die 14de January 2026!

Lees artikel ...